Kariplaas

My naam is Louis Fick, ek het onlangs begin boer in die Ooskaap, Coleen Glen area, nadat ek deur n grondhervormingsproses in Zimbabwe was.  Ons het begin oplees oor Regeneratiewe boerdery metodes, en is baie opgewonde oor die praktyk, ahoewel Ka-Ri Plaas in die beginfase van die metode is. Ons geniet dit om te sien hoe die diere hulle natuurlike omgewing geniet, en hoe gesond hulle is. Ek glo baie sterkte aan GEEN hormone en GEEN medikasie en is verbaas hoe vinnig hulle natuurlik instinkte na vore kom. Indien ons sien n dier is siek gebruik ons natuurlik medikasie bv. Charcoal. Ons glo dat ons n goeie, gesonde en bekostigbare produk verskaf, wat anders proe as dié in ketting winkels. Daarom is dit lekker om verbruikers self te ontmoet en hulle reaksie is ons beloning. Ons glo dat mens op n kleiner stuk grond volhoubaar kan boer waar ons n gesonde en lekker produk aan ons gemeenskap kan lewer, Dit bly immers ons as boer se verantwoordelikheid aan ons gemeenskap.

No product defined


AVERAGE REVIEW & RECOMMENDATIONS

0

out of 5
Average rating based on 0 reviews
1
0
2
0
3
0
4
0
5
0

0 %
RECOMMEND

Want to recommend this member?

You must be logged in for recommendation.

WRITE YOUR REVIEW

You must be logged in to post a review.

No reviews yet


  • 0662634966
  • karifreerange@gmail.com

No blog post yet.